Almal se behoefte aan slaap verskil

“Die belangrikste ding is dat jy moet voel jy het genoeg geslaap wanneer jy wakker word – jy is nie slaperig gedurende die dag nie. Goeie dagfunksie is ‘n beter maatstaf van normaal eerder as die regte syfers vir jou slaap in die nag,” verduidelik Bentley